Sollie Meintjes

4 Oktober 1944 - 7 Julie 2021

"He who has the Son has it all."

sjmeintjes-main

Gesinsman

Eggenoot van Nollie, pa van 4 kinders en 4 skoonkinders en oupa van 8 kleinkinders.

Prediker

Wedergebore Christen en wyse prediker vir almal wat bereid was om te luister.

Meester koper

"You bring tambotie, I buy tambotie!".

Prokureur

Meer as 50 jaar 'n man van die gereg.